Welkom: Wesvalia Hoërskool Matrieks - 1986
• |
Hoe om die site te gebruik:
1. Kyk op die regterkant, en kliek op "JOIN HERE".
2. Soek jou naam, kliek daarop, en volg die instruksies.
3. As jou naam nie daar is nie, kliek heelonder op "contact us", dan sal ek jou opplaas.
4. Hierdie is verniet, moenie worry dat jy op die laaste bladsy moet geld betaal nadat jy al jou info reeds ingesleutel het nie.
5. Enige probleme, kontak my: 084 568 0706 / wesvalia86@gmail.com / hswanevelder@gmail.com
Groete, Henk Swanevelder
|
• |
Hi almal, as julle 'n "announcement" wil plaas, volg net die instruksies, of laat my weet!! Ek sal dit dan plaas!! Groete, Henk.
|
|