Hoër Tegniese Skool High School
Class Of 1984 |
|
Welcome to the Hoër Tegniese Skool High Class Of 1984 web site.
Die eerste vraag is gaan ons Engels of Afrikaans praat, of sommer net wa ons wil?!
Ek sal graag wil he dat die 'n bymekaar kom plek moet raak vir ons en dat ons sommer lekker kan gesels en kontak maar/hou met mekaar. Wie weet waar/hoe/waneer ons in die toekoms mekaar van hulp en bystand kan wees.
Ek kon nerens 'n web tuiste kry waar ons as matrikulante van 1984 kontak kon maak met mekaar, of ou skoolmaats opspoor nit en het toe maak met die een begin.
Laat weet as ek op enige manier dit kan verbeter!!
Ockie