Adele Kirstein Thompson

Profile Updated: September 20, 2010
Residing In: Randfontein South Africa
Spouse/Partner: Bennie Thompson
Occupation: Eie besigheid
Children: Kobus 1983, Johan 1985
Yes! Attending Reunion
Work Telephone:

011-9540028

Company:

Bernina Krugersdorp

Hobbies / Interests:

Naaldwerk, buitelug, lees

Comments:

Trou Maart 1980 met Bennie, woon in Welkom, trek 1997 Gauteng toe. Dit was nogal traumaties vir die Vrystater om in "gangsters paradise" te gaan bly. Het darem aangepas. Koop in 2008 my eie besigheid. Geniet dit baie. My oudste seun is op 6 Maart 2010 getroud.

School Story:

Ek was maar baie stil en skaam op skool. Gelukkig het tye baie verander en is ek beslis nie meer 'n introvert nie.

Hide Comments
Posted: Dec 17, 2013 at 8:11 AM
Posted: Dec 17, 2013 at 8:11 AM
Posted: Dec 17, 2013 at 8:11 AM
Posted: Dec 17, 2013 at 8:11 AM
Posted: Dec 17, 2013 at 8:11 AM
Posted: Dec 17, 2013 at 8:11 AM
Posted: Dec 17, 2013 at 8:11 AM




agape