ONS REUNIE
1 AUGUSTUS..
DIT WAS SOOOO LEKKER OM
ALMAL TE SIEN!
Nog 'n paar foto's van Roleen af
Kyk ons banner!
Ons voel welkom!
Phillip, Johann en Pierre
Retha, Elzette en Lynette
Kobie en Johan...duidelik wie hulle ondersteun!
Phillip Leach se vrou, Jackie, en Mariette
Dankie Dalene en Bennie vir julle moeite...dit was pragtig en heerlik!
Ons "brag" met ons mooi kinders....
So baie om te sê en te vra!
Soos rooi wyn...word net beter! Alida, Carle en Rosa
Retha, Dalene , Lynette en Annareth
Pierre, Dalene en Lynette blaai deur die jaarblad..."wat het van hóm geword??"
Die 3 C-klas verteenwoordigers..Riana, Bennie, Annareth
Retha met manlief en klein Enya
Annareth en Abrie...skoolmaatjies van Sub A - matriek
Linda en Tienie
Alida en manlief en Eugene en vroulief
Dankie Dalene en Lynette vir al julle reëlings...dit was puik!
Gerda en Alida
Micheal, Phillip en Mariette
Riana
Derek en Riana
Derek, Johan en Flippie
Carle, Retha, Jurie en Koop
Van ons by die rugby..ysig koud!
Waar's my dae??
Riana en Pieter
En toe verloor Gim...maar dit was lekker!
Elkeen se geskenk. Dankie Lynette!
Die naam-rosette...ook Lynette se werk. Baie dankie!
Eugene..Dankie Eugene dat jy die geldsake vir ons
hanteer het!
En toe word dit aand....van die "couples"
|