2010

Uys Jansen 24 Augustus 1965 - 14 Maart 2010 

 Foto van Uys in Kaapstad ± 'n week voor sy dood

Michael Maritz Uys, Ons skool loopbaan was prept. std 6 toe ons die gocart gebou het, "die band", golf in die parke van Welkom, cb era, Musiek, Jou ma se kar wat ons afgekryf het en en en en die dag toe jy my gese het dat jy Jesus gekies het. Tot ons weer ontmoet. Michael Maritz
 
 
Caren ScheepersSo jammer om te hoor van Uys, het hom jare laas gesien, wens dit was anders en dat ek vir hom iets kon beteken. Ek sal sy lag altyd onthou! Sterkte vir jou Tina en die kinders.
 
Lynette Oelschig Nee HeynsUys, jy si nou rustig in Sy arms, en Hy sal vertroosting bring aan jou kinders en ouers. My innige simpaties aan die familie en al jou close pelle.    
 
Annareth SpamerEk is so jammer. Ons het net mooi herinneringe.
 
Rosa JacobsBaie sterkte aan die Uys-gesin, ek dink aan julle. mag die Here julle dra deur hierdie moeilike tyd. Jammer ons het nie vir oulaas kontak gehad met ons reunie - rus in vrede ou vriend!
 
Riana ConradieAan die Jansen Familie ons dink aan julle in die baie moeilike tyd.Mag Jesus se arms vol liefde vir julle die nodige troos bring. Bid vir julle.
 
Retha KrugerUys, dankie vir wat jy vir my beteken het. Dit was 'n eer om jou te ken. Dink met liefde terug aan koshuistye en lang diep gesprekke.
 
 
 
Pierre RouxOns het baie jare nie kontak gehad nie Uys maar jy was nog altyd deel van n baie spesiale tyd en goeie memories in my lewe. Ek glo jy is nou op n beter plek en ek wens al jou geliefdes stille berusting en innige simpatie
 
 
Liezl KoenWat 'n skok om te hoor van jou heengaan....!! Ek sal ons lang en "diep" geselsies altyd onthou......Hoop jy is baie gelukkig daar waar jy nou is. PS: Ons sou dan nog gaan "koffie by Casa Blanca" ...........?? Sterkte aan al jou familie en vriende....... x
 
 

 

 

Display:
By Year Deceased Alphabetically Yearbook Photo



2014
Cobus Bruwer  

2009
Erna Kotze  

DECEASED YEAR UNKNOWN
L Botha
Ronel Fourie  
Righard Maree  
Marius Pretorius  
Hughie van der Linde  

If you are aware of a Classmate who should be added to this page please let us know.