Van Rosa af
Posted Monday, August 3, 2009 03:45 AM

Dit was sooooooooooooo lekker gewees om die ou paartjies van ons mense te sien.
 
Na 4 jaar doen ons dit weer. Ek dink die idee om dit te hou tydens die Derby is 'n baie goeie gedagte, ons moet dit weer doen.