Lynette sê
Posted Monday, August 3, 2009 04:14 AM

Dankie vir al jou moeite en die stunning mousepads.  Dit was ‘n voorreg om die naweek by die reunie te kon wees.  Ek dink ons moet ‘n “comment” section op die webwerf sit – ek dink almal se beker loop oor na die naweek…

 

Liefdegroete

Lynette