In Memory

Cobus Bruwer

Ons harte is seer om van Cobus se afsterwe te hoor. Ons dink aan sy familie en pragtige gesin in hierdie hartseer tyd. Ons onthou net mooi!

 



 
  Post Comment

07/25/14 02:39 AM #1    

Liezl Scholtz (Koen)

Cobus...my matriekafskeid"date"..... sal jou ALTYD onthou vir die wonderlike mens en vriend wat jy was!! RIP...


  Post Comment