In Memory

Ronel Fourie

Deceased Classmate: R Viljoen
Age at Death: 22
Cause of Death: Porfirie
Classmate City: Potchefstroom
Survived By: Husband Johann and Daughter

As ek reg onthou was Ronel 22 toe sy oorlede is, maar dit kon ook 21 gewees het. Sy en Johann het 'n pragtige dogtertjie in die wereld gebring. Ronel het baie swaar gehad aan die einde van haar lewenspad. Haar lyding was groot. Maar haar geloof was net so ongelooflike sterk. Sy het net vrede in haar gehad. Die liefde en ondersteuning wat sy tot op die einde aan haar familie en vriende gegee het was ongelooflik. Sy was eenvoudig een pragtige en sterk mensie en 'n wonderlike ma en vrou.

Sandra (Gerber)