In Memory

Erna Kotze

What peaceful hours we once enjoy'd!
How sweet their memory still!
But you have left an aching void
The world can never fill.
~William Cowper

Erna was in Welkom. Sy is oorlede aan kanker, op 9 Januarie 2009.



 
  Post Comment

01/19/09 11:25 AM #1    

Jacques Reynders

Kotze het al die jare by Dr Prinsloo gewerk. Sy was getroud met Kallie Erasmus en het twee pragtige kinders, die oudste "klein" Kallie is nou in graad 9 in Goudveld en was hoofseun op Nelsdrif in graad 7. Bernard is die jongste en is nou in graad 7 op Nelsdrif en is ook hoofseun daar.
Sy was nou maar net 'n ma uit een stuk. "Hoeterbek" was vir ons almal 'n groot insperasie langs al wat 'n sportveld was, van rugby, krieket, atletiek en dan die stoei kryt ook. Kotze ons gaan jou regtig erg mis.
Jacques Lisle Daan en Lisa

  Post Comment

 




agape