In Memory

Marius Pretorius



 
go to bottom 
  Post Comment

07/25/09 01:48 PM #1    

Jurie Oosthuizen

Marius het sy opleiding te Pretoria Polisie Kollege begin op 23 Januarie 1984. Ek en hy was saam in peloton 4 en het met ons eerste pasnaweek, as ek reg onthou die naweek van 11 en 12 Februarie 1984, het Marius sy meisie teruggeneem Ermelo toe. Vanaf Ermelo oppad Pretoria toe het hy dood verongeluk in sy bakkie. Ek onthou nog dat ons hele peloton in Welkom was vir n vol militere begrafnis.

Jurie Oosthuizen

03/19/11 01:45 PM #2    

Annelie Pretorius (de Villiers)

My tweeling is 1984 oorlede. Vandag kan ek met trots se dat elkeen van my kinders het iets van Oom Marius in hulle. My jongste is net so 'n plaaitjie en lyk nogal na hom. Hy hardloop ook so goed soos Marius en Henti (wie hom onthou  so 2 jaar voor ons). Baie keer wonder ek waar sou hy geeindig het, wat sou hy en my kinders gedoen het. Maar ek kan met trots hulle vertel van oom Marius.......


07/23/14 11:16 AM #3    

. .

hy was n vriend 1000


go to top 
  Post Comment