Sanet Bothma Richter

Profile Updated: August 29, 2010
Residing In: Bloemfontein South Africa
Spouse/Partner: Jan Richter
Occupation: Spraakterapeut/Oudioloog
Children: Carlia, gebore in 1989
Yes! Attending Reunion
Comments:

By Tukkies B.Log geswot vanaf 1981 tot 1984. Het by Kinderleidingkliniek in Kroonstad begin werk in 1985. Trou Junie 1986 met Jan. Trek einde Junie 1988 Bloemfontein toe. Werk vanaf 1996 tot op hede by Martie du Plessis Skool vir Serebraalgestremde en Leergestremde kinders. My stokperdjie is waterverf en ek het in 2005 my "Associate" by "Watercolour Society of South Africa" gekry. (Iets waarop ek BAIE trots is!) Ek het ook begin met "Printmaking", maar moet nog baie leer. Hoop ek tree gou af en doen net "stokperdjies"!

School Story:

Skool was beslis een van die hoogtepunte van my lewe en veral hoërskool. Die orkes het baie ure opgeslurp en het gesorg vir lag en trane. Ongelukkig het orkesoefening tydens die Jeugweerbaarheidsperiode gemaak dat ek al die Wiskunde ekstraklasse gemis het. Ek sal maar nie sê hoe my Wiskundepunte in die eindeksamen geduik het nie!!!!!

Sanet's Latest Interactions

Hide Comments
Sep
18
Sep 18, 2023 at 11:33 AM
Sep 18, 2022 at 11:33 AM
Sep 18, 2021 at 11:33 AM
Sep 18, 2020 at 11:33 AM
Sep 18, 2019 at 11:33 AM
Sep 18, 2018 at 11:33 AM
Sep 18, 2017 at 11:33 AM
Sep 18, 2016 at 11:33 AM
Sep 18, 2015 at 11:33 AM




agape